J&J wen appèl oor babapoeier
Die appèlhof in die Amerikaanse deelstaat Missouri het ’n hofuitspraak dat Johnson & Johnson (J&J) US$72 miljoen aan skadevergoeding aan ’n eiser moet betaal, tersyde gestel.
Johnson & Johnson (J&J) is daarvan beskuldig dat sy babapoeier verantwoordelik was vir die dood van Jacqueline Fox in 2015.Fox is dood aan kanker van die eierstokke.Dit was die eer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie