J&J en Pfizer asseblief!
ANONIEM SKRYF:
MOHSS,maak asseblief vuur onder die mense wat vir ons J&J en veral Pfizer belowe het. Ons wag in spanning om dit te ontvang.
Die huidige spuite is nie vir ons ’n opsie nie. Kan Amerika of Duitsland ons in Namibië asseblief help met Pfizer-spuite. Ons is baie hier wat graag die mRNS-spuite wil gebruik. Ons buurland Suid-Afrika spuit ook met Pfizer. Baie effektief, min newe-effekte!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie