Jakkals en muis – !nara se beste maats
’n Plaaslike navorser het die eerste bewyse op kamera dat !nara-vrugte hoofsaaklik deur jakkalse en nagmuise versprei word.
Elvira Hattingh - Die vergeetagtigheid van die Namib se haarpootnagmuis asook jakkalse se lus vir !nara-vrugte is dalk waarom dié endemiese plant al eeue in die woestyn oorleef en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie