Jaer se van is Barnard
Motocross
In verlede Dinsdag se agterblad-sportstorie op bladsy 12 (VSA weer jagterrein vir Namibiër) is per abuis in die uitslae verkeerdelik na André Barnard as André Fourie verwys. Hier jaag hy twee Saterdae gelede by die Gallina Motocross-park om die derde plek in die MX Lite-afdeling te verseker.
Foto Tielman van Lill
Foto Tielman van Lill


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie