Jaar van die hoenderhaan
'n Vrou bid by 'n Chinese tempel voor die aanvang van die nuwe maanjaarfeesviering in Denpasar op Indonesië se Bali-eiland. Indonesiese Chinese is besig met voorbereidings vir die nuwe maanjaar of lentefees wat vanjaar op 28 Januarie val, vir die begin van die jaar van die hoenderhaan. Foto Nampa/AFP


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie