Jaag laaste wit boere weg, sê Zim-jeugleier
Zanu-PF se jeugleier het pres. Robert Mugabe aangeraai om die laaste oorblywende kommersiële wit boere in Zimbabwe van hul plase te verwyder.
Die leier van die Zanu-PF-jeugliga, Kudzi Chipanga, sê wit kommersiële boere moet na die woonbuurt Borrowdale in Harare geskuif word “waar hulle kan ontspan en gholf speel”.V
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie