IUM of Nust opsies vir graad 11’s

Unam worstel met 21 000 aansoeke terwyl hy vir net 7 000 nuwe studente plek het.
NAMPA
Die Universiteit van Namibië (Unam) is huiwerig om skoliere in te neem wat deur die nuwe Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat vir gewone vlak (NSSCO) met graad 11 skool verlaat
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer