Isis sê dit wás sy bloedbad in Mosambiek
Tientalle mense is dood en duisende het op die vlug geslaan sedert minstens 100 Ansar al-Soenna-vegters verlede Woensdag op Palma toegesak het.
Sarel van der WaltDie Islamitiese terreurgroep Isis sê hy aanvaar verantwoordelikheid vir die brutale aanvalle in die Mosambiekse kusdorp Palma.Tientalle mense is dood en duisende
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie