iPhone 11 vs Pro: Watter een moet jy kry?
Daar sit ek toe met dié tameletjie: Dis tyd om my getroue iPhone 8 in te ruil vir ’n nuwe toestel, maar watter een kies ek nou?
Petrus Malherbe Apple het oudergewoonte in September vanjaar meer as een nuwe iPhone uitgereik. En ek was beslis nie al getroue iPhone-gebruiker wat toe moes gaan staan en kopkrap
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie