IPC dreig NamRights-leier met die hof
IPC dreig NamRights-leier met die hof

IPC dreig NamRights-leier met die hof

Kenya Kambowe
Die Independent Patriot for Change (IPC) het deur sy prokureur, mnr. Henry Shimutwikeni het 'n brief aan die NamRights-leier, mnr. Phil Ya Nangoloh gerig om verklarings terug te trek wat hy op verskeie WhatsApp-groepe geplaas het. Doen hy dit nie, sal die IPC die hof nader om N$500 000 van Ya Nangoloh karakterskending te eis.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer