Invalshoek -  Produktiwiteit en welvaart
Invalshoek - Produktiwiteit en welvaart

Invalshoek - Produktiwiteit en welvaart

Dani Booysen
Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling het die afgelope dekade navorsing oor die kommerwekkende afname in produktiwiteit wêreldwyd gedoen.

Daar is artikels deur die Wall Street Journal, World Finance en verskeie professionele navorsingsinstansies gepubliseer wat bevestig dat die moderne wêreld 'n produktiwiteitskrisis in die gesig staar en dat dit 'n groot impak op toekomstige welvaart gaan hê indien dit nie daadwerklik aangespreek word nie.

Yves Morieux is bekend vir sy navorsing oor produktiwiteit en het in 2015 aangedui dat produktiwiteit die enkele grootste bepalende faktor van 'n land se welvaart is. Hy het bevind dat wêreldproduktiwiteit gedurende die periode 1950-1972 gemiddeld met 5% per jaar; in 1973-1983 met 3% per jaar; in 1983-1995 met 2% per jaar en sedert 1995 met minder as 1% per jaar gegroei het.

Indien produktiwiteit met 3% per jaar groei, sal die lewensstandaard van elke generasie verdubbel. Elke generasie sal dus twee keer beter af wees as hulle ouers.

Indien produktiwiteit met 1% per jaar groei, soos tans die geval is, sal die lewensstandaard net elke derde generasie verdubbel. Dit beteken dat die modern generasies minder sal hê as hulle ouers.

Dit beteken verder dat welvaart tans afneem en dat die tendens sal voortgaan indien elke individu nie die erns van die saak besef en meer uitsette per dag lewer nie.

Produktiwiteit word gemeet deur “uitset per uur”. Die feit dat ek agt ure per dag “werk”, beteken nie veel nie, want dit is net tyd ingesit (insette).

Die vraag is: watter produk of diens het ek gedurende daardie agt ure gelewer? Watter waarde het ek toegevoeg vir elke uur gewerk?

Daar word verskeie redes aangevoer vir hierdie afname in produktiwiteit, wat onder andere insluit die afname in werksetiek onder die moderne generasies, die kompleksiteit van nuwe tegnologiese innoverings en die vermoë van werknemers om vinnig aan te pas, die impak van sosiale media op die werksdag, die lae werkskeppinggroeikoers en die verhoogde (oor-) regulering van industrieë, wat beteken dat professionele werknemers tussen 40% en 60% per dag in vergaderings spandeer en om verpligte verslae op te stel wat geen produktiewe waarde het nie.

Die ironie is hoewel tegnologie bygedra het tot die vinnige verwerking en kommunikering van inligting, dit tot 'n afname in individuele produktiwiteit in die werksplek gelei het. Daar is byvoorbeeld bevind dat 70% van werknemers gemiddeld 21 e-posse per dag ontvang, terwyl 50% aangedui het dat hulle tot 11 maal per dag hulle e-posse nagaan.

Volgens navorsing deur Eric Horvitz van Microsoft neem dit 'n werknemer gemiddeld 15 minute om weer te konsentreer op die werk wat hy gedoen het voordat hy besluit het om na sy e-posse te kyk. Dit beteken werknemers fokus gemiddeld net 15 minute per uur op produktiewe uitsette. Die navorsing het bevind dat e-posse (en sosiale mediaplatforms) een van die grootste impakte op produktiwiteit in die moderne samelewing het.

Die meeste besoekers aan Swakopmund sou al die ou geel Amerikaanse skoolbus so duskant die ruwe strandhoof naby die Mole sien staan het. Ons het verlede week gaan anker gooi by “Fork-'n-Nice” en aan 'n heerlike draairoomys gesmul terwyl ons gewag het vir die tradisionele vis-en-skyfies wat ons as aandete bestel het.

Terwyl ons sit en wag het, het dit my opgeval hoe die eienaar, Bill Ackermann, en sy vrou met absolute passie, stil-tevrede en teen 'n hoë werkspas die kliënte bedien. Ek besef toe dat dít die definisie van entrepreneurskap en produktiwiteit is.

My hoop is dat meer mense, veral die moderne generasie, ook bereid sal wees om met passie hulle drome na te streef met die wete dat dit harde werk verg om welvaart te beleef. Dit neem toewyding, bereidwilligheid om te leer, lang ure en oomblikke van beproewing om die vreugde van 'n “Fork-'n-Nice” te beleef.

Kommentaar

Republikein 2024-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 15° | 33° Rundu: 15° | 32° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 14° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:02, High tide: 06:03, Low Tide: 00:33, High tide: 18:39 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:00, High tide: 06:01, Low Tide: 00:31, High tide: 18:37 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:00, High tide: 06:00, Low Tide: 00:31, High tide: 18:36 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 17° | 30° Lüderitz: 12° | 28° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 10° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 27° Lubumbashi: 15° | 29° Mbabane: 14° | 19° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 27° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 14° | 27° Cape Town: 13° | 22° Durban: 18° | 22° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%