Intrige wag tussen wegspring en eindstreep

Die mansresies oor 145 km om Till Drobisch se trui oor te neem, beloof om genadeloos te wees.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Die prestige van 'n nasionale kampioenskap sluit in dat die Namibiese padfietskampioene in die individuele tydtoets en die pad­resies 'n trui in die kleure van di
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer