Interpol kies Chinees bo lt.genl. Ndeitunga
Die Algemene Vergadering van Interpol het ''n nuwe president en uitvoerende komitee verkies en resolusies aanvaar wat daarop gemik is om terrorisme te bekamp.
Afgevaardigdes by Interpol se 85ste Algemene Vergadering in Bali, Indonesië, het Meng Hongwei van China tot nuwe president van Interpol verkies. Namibië se polisiehoof en tot nou
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie