Internasionale kosreis danksy diplomate
Honderde Namibiërs het die afgelope naweek die Vereniging vir die Eggenote van Diplomate (ADS) se jaarlikse kos- en handwerkbasaar by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) in Windhoek bygewoon. Sestien lande het stalletjies gehad en besoekers kon op 'n kosreis gaan deur weg te lê aan die beste tradisionele disse uit elk van dié lande.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie