Inspirasie dek die tafels
Die tyd het aangebreek om die hekke oop te gooi vir Namibië se eerste leefstylekspo, Inspirasie Tafels. Uitstallers was tot laat gister steeds hard aan die werk om te verseker elke stalletjie is eksie-perfeksie. Inspirasie Tafels vind vandag en môre van 10:00 tot 22:00 by Windhoek se skougronde plaas. Oud en jonk sal by die fees vermaak word met 'n verskeidenheid stalletjies van houtware en leerprodukte tot smullekker kos. Foto Yolanda Nel
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie