Inskrywings sluit môre
Meisies wat tussen 18 en 24 jaar oud is en wil deelneem aan die Mej. Namibië-kompetisie, het nog net tot môre om 12:00 om só te maak. Die 22-jarige Zandria Swart (foto) is een van die inskrywings wat ontvang is. Inskrywingsvorms verskyn in Republikein, of kontak 081 128 3388 vir meer inligting.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie