INQS-dag se afslaantye
INQS-dag se afslaantye

INQS-dag se afslaantye

Gholf
Andrew Poolman
Die INQS gholfdag vandag by die baan van die Windhoek Buiteklub is 'n jaarlikse geleentheid om die maatskappy se beursfonds te versterk.

Die INQS beursfonds is bedoel om steun te bied aan kwalifiserende Namibiese studente wat vir 'n beroep in bourekeningkunde voorberei.

Teen druktyd gister was 36 spanne se deelname bevestig, met die afslaantye soos volg:

06:50 Dulux Paints

07:00 Nexus Building

07:10 Blokker Jacobs & Kuschke QS 07:20 Pupkewitz Megabuild

07:30 Flordek

07:40 Nashau

07:50 Richard Frankle & Parners QS

08:00 Ellies

08:10 Architects Ink

08:20 MasterPower

08:30 Plascon

08:40 Derek Röver QS

08:50 CES Namibia

09:00 Shivute & Associates QS - Busby Babes

09:10 A. Britz QS

09:20 Connect 24

09:30 Floorworld

09:40 Polyflor

09:50 Vula Namibia

10:10 Country Roofing

10:20 CSV Construction

10:30 Lithon Consulting Engineers

10:40 Ricoh Namibia

10:50 Phoenix Diamond Flooring

11:00 Standard Bank

11:10 Freyssinet Structural Solutions

11:20 Swanepoel Botha QS

11:30 Windhoek Consulting Engineers

11:40 Kerry McNamara Architects

11:50 Knight Piesold Engineers

12:00 Stefanuttie Stocks Namibia

12:10 Extreme Roofing

12:20 Jordaan & Associates QS

12:30 Wibeku

12:40 NEO Paints

12:50 Afrideca Plant Hire.

• Môre word die maandelikse 'medley'-toernooi in Windhoek Lager se reeks by die Buiteklub se baan gespeel.

Laat inskrywings is welkom en kan een uur voor die eerste afslaangroep by die ProShop aanmeld. Die afslaantye is soos volg:

08:30 H van Niekerk, S van Niekerk.

09:00 C Jafta, J van Wyk, G Fransman.

11:00 G Jung, W Heibeb, F Oosthuizen.

11:50 I Suze, G van Wyk, C Abrahams, G van Rooyen.

12:00 C Beuke, W Triegaardt, G Vink.

12:40 K Gardiner, M Beavis, S Engelbrecht, W Singoro.

12:50 G Martin, R van Rooyen, C Dodds.

13:00 A Davids, L Davids, M Jacobs, T Saunderson.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer