Inligtingkommissarisse kom
Inligtingkommissarisse kom

Inligtingkommissarisse kom

Augetto Graig
Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, dr. Peya Mushelenga, het pas in die parlement kennis gegee dat hy môre konsepwetgewing sal voorlê om voorsiening te maak vir die aanstelling van ’n inligtingskommissaris en adjunkkommissarisse wat verwantwoordelik vir die amptelike toegang tot inligting in die land sal wees.
Die kommissaris sal aansoeke om toegang tot inligting hanteer en sal kan besluit wanneer dié aansoeke wetlik afdwingbaar op die regering, ministeries, kantore en agentskappe sal wees.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer