Ingenieurswese is nie sy ding nie, maar motorkarre wel

Die 23-jarige Stefan Schrader van Okahandja is nou een man wat nie op sy baadjie getakseer moet word nie. Op sy jeugdige ouderdom is hy die eienaar van sy eie suksesvolle motorhandelsaak en het hy pas ook met ''n voertuigverhuringsonderneming begin. Ons het by hom gaan inloer en uitgevra oor...
Gerine Hoff
Hoewel die stadsraad se geldkas dit nie toelaat om boere by vanjaar se tentoonstelling wat voor die deur lê, te huisves nie, sal die verrig­tinge soos beplan, plaasvind. Dit is d
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer