Inentingsveldtog: Tweede fase begin

Instellings word aangemoedig om die name van hul werknemers wat in aanmerking vir die immuniserings kom na die onderskeie hospitale met inentingspunte te stuur om die proses te versnel.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die tweede fase van die mini­sterie van gesondheid en maatskaplike dienste se immuniseringsveldtog teen Covid-19 het in die distrikte van Swakopmund, Walvi
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer