Inentingskoers bly laag
Inentingskoers bly laag

Inentingskoers bly laag

Henriette Lamprecht
President Hage Geingob sê huiwering om teen Covid-19 ingeënt te word, duur voort. Volgens die staatshoof het Zambezi die laagste koers en wel 6%, terwyl 23% van inwoners in Hardap teen Covid ingeënt is. Hy het beklemtoon dit is die beste kans om die ekonomie van die land weer 'n hupstoot te gee.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer