Inenting van tieners teen C19: Voordele verdwerg die nadele
Hartinflammasie is ’n uiters raar newe-effek van die Pfizer-entstof wat nou in Namibië ook vir tieners in die ouderdomsgroep 12 tot 17 jaar beskikbaar is.
Henriette Lamprecht – Die moontlike orgaanskade wat deur Covid-19 as ’n gevolg van hartinflammasie veroorsaak kan word, is baie ernstiger as die klein risiko wat met die entsto
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie