Indongo knak in derde ronde
Boks
Die Namibiër Julius Indongo het sy wêreldtitelgeveg teen Terence Crawford in Lincoln, Nebraska met 'n uitklophou in die derde ronde verloor.
Crawford het hiermee die onbetwiste junior weltergewig wêreldkampioen as houer van die WBA, WBC, WBO en IBF se gordels geword.
Hy het Indongo in die tweede ronde platgeslaan, voordat 'n lyfhou in die derde ronde die Namibiër laat dubbeld vou het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie