Indonesiu00ebrs in Namibiu00eb vier Eid Mubarak
Indonesiu00ebrs in Namibiu00eb vier Eid Mubarak

Indonesiërs in Namibië vier Eid Mubarak

Francoise Steynberg
Die Indonesiese ambassade in Namibië het verlede Dinsdag Eid Mubarak – die einde van die heilige maand van Ramadaan in die Moslemgeloof – ­gevier. Ambassadeur Komalasari Basuki (agter) het diplomatieke lui en gaste op tradisionele ­Indonesiese disse by die ambassadeurswoning in Windhoek getrakteer. Van links is me. Ida Adlina Salleh, ­egge­noot van die Maleisiese hoë kommissaris, mnr. Hishamuddin Ibrahim (derde van links), me. ­Claurinah Tshenolo Modise, hoë kommissaris van Botswana en mnr. Vahid Karimi, ambassadeur van Iran. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer