Indonesiu00eb skenk vir droogtehulp
Indonesiu00eb skenk vir droogtehulp

Indonesië skenk vir droogtehulp

Die Indonesiese ambassadeur in Namibië, mnr. Eddy Basuki, het Maandag N$100 000 aan die adjunk- eerste minister en minister van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Netumbu Nandi-Ndaitwah, ten bate van droogtehulp oorhandig. Hy het gesê het die fondse is uit die Indonesiese ambassade se begroting geneem wat vir hul 74ste onafhanklikheidsvieringe in Augustus geoormerk was. Foto Facebook/Indonesian Embassy Windhoek

Kommentaar

Republikein 2025-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer