Independent Patriots for Change (IPC) herroep twee raadslede
Die Independent Patriots for Change het twee van sy raadslede, mnr. Fillemon Hambuda en me. Desiree Davids, uit die Windhoekse stadsraad herroep. Dit volg ná 'n ondersoek oor hoe die twee raadslede se onlangse aansoek vir grond hanteer is. Hambuda is die voorsitter van die munisipaliteit se bestuurskomitee.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie