Inbrekers steel derduisende by SKW
Denver Kisting – Kommissaris Silvanus Nghishidimbwa, die polisie se bevelvoerder in die Khomasstreek, het bevestig diewe het Maandag N$220 000 in kontant by SKW in Windhoek gesteel.
Teen vanmiddag is geen enkele sent nog teruggevind nie en niemand nog weens dié diefstal aangekeer nie, sê hy.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Teen vanmiddag is geen enkele sent nog teruggevind nie en niemand nog weens dié diefstal aangekeer nie, sê hy.
Lees môre die volledige berig in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie