In ontwikkeling se weg?
In ontwikkeling se weg?

In ontwikkeling se weg?

Dani Booysen
“Inwoners van Windhoek wat hulle kommer oor die Amerikaanse ambassade se boomverwoesting uitgespreek het, sal huil as hulle die hope hout op die nuwe lughawepad sien. Van die kameeldorings is so groot dat selfs stootskrapers sukkel om hulle plat te stoot. Baie jammer waar staat se prioriteite lê.” Ontvang op WhatsApp op 25 Junie 2020.

Kommentaar

Republikein 2026-07-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer