Hulle neem die leisels oor
Agri College op Grootfontein het pas die nuwe leerlingraad vir 2016 aangewys. Hulle is agter van links: Japie Papenfus, Ronnie Deck en Enrique Vermeulen. Voor is Uatjiua Kasete, Ester Hamupembe, Monique Snyman (hoofmeisie), Shaun Boshoff (hoofseun), Marco Hatting en Henk Botha (skoolbestuurder). Foto verskaf


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie