Huldeblyke stroom vir Iyambo in
            
                                                            Huldeblyke stroom sedert vroeg vanoggend in die sosiale media in nadat dit bekend geword het Namibië se voormalige visepresident (2015 – 2018) en geliefde Swapo-strydros, dr. Nickey Iyambo, by sy staatswoning in Windhoek dood is.
Pres. Hage Geingob het die aankondiging van sy dood kort na negeuur vanoggend op Facebook gemaak.
Verskeie roubeklaers onder wie Geingob en me. Monica Geingos het die familie vandag in Eros besoek.
Iyambo sou môre sy 83ste verjaardag gevier het.
Foto Tanja Bause

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie