Huawei Mate 20 Pro stel nuwe standaard vir fotou2019s
Huawei Mate 20 Pro stel nuwe standaard vir fotou2019s

Huawei Mate 20 Pro stel nuwe standaard vir foto’s

Professionele fotograwe sal ook lekker kan rondspeel met die verstellings wat die ingeboude kamera-app toelaat.
Petrus Malherbe

Droom jy al jare lank van ’n kamera wat kan bel ook? ’n Slimfoon met ’n kamera só knap dit kan enigiets, jou parkiet sonder vere, Boesman die vet worshond en selfs jou dooie potplante in ’n kunswerk omskep?

Dan is Huawei se nuwe vlagskipfoon die antwoord.

Die Mate 20 Pro skop stof in die oë van sy boetie, die P20 Pro wat vroeër vanjaar bekend gestel is en wat self spog met ’n uitstekende kamera.

Die Chinese tegnologievervaardiger het einde Oktober met die bekendstelling van die Mate 20 Pro in Johannesburg gespog sý fone is ligjare beter as dié van Apple en Samsung.

Hoewel ek nie noodwendig met dié stelling saamstem nie, gee ek toe dat die Mate 20 se kamera waarlik ’n mens se asem wegslaan.

Nes die P20 Pro beskik die Mate 20 Pro oor drie kameralense (buiten nou die selfiekamera aan die voorkant van die foon). Dit behels ’n 8 MP-telefotosensor, ’n 20 MP-ekstrawyehoeklens en ’n 40 MP-hooflens.

Selfs die selfiekamera het ’n 24 MP-wyehoeklens wat dit belaglik maklik maak om jouself saam met ’n groot groep vriende af te neem terwyl julle by die diskoteek uithang.

Die Mate 20 se foto’s vertoon glashelder, selfs in donker toestande. Die nag-modus vul donker areas met lig, en die ingeboude stabiliseerder keer dat jou kiekies onduidelik uitkom.

Professionele fotograwe sal ook lekker kan rondspeel met die verstellings wat die ingeboude kamera-app toelaat, terwyl die res van ons maar te bly sal wees dat die outomatiese modus reeds pragtige foto’s neem sonder veel inspanning aan die kant van die fotograaf.

SLAAN ASEM WEG

Die Mate 20 slaan werklik die asem weg as dit kom by mikrofotografie. Jy kan die foon tot net ’n paar sentimeter van die voorwerp wat jy wil afneem bring, en die voorwerp sal perfek en in fokus vertoon.

Om foto’s van baie naby af te neem, verg ook geen moeite van die fotograaf nie, aangesien die kamera self kan “sien” wat jy besig is om te doen.

Die portret-modus laat persone of voorwerpe op die voorgrond uitstaan terwyl die agtergrond verdof word.

Kunsmatige intelligensie neem ook namens die fotograaf besluite in spesifieke scenario’s, soos wanneer foto’s op ’n bewolkte dag geneem word, of as die fotograaf ’n bewegende voorwerp byvoorbeeld tydens ’n sportwedstryd wil afneem.

Buiten vir die skitterende kamera is die res van die Mate 20 op standaard met sy mededingers.

Soortgelyk aan die Galaxy Note 9 wat in Augustus verskyn het, bied die Mate 20 minstens 128 gigagrepe stoorspasie, met die opsie om dit te vergroot.

Die foon word ook verskeep met die jongste weergawe van Android 9 (Pie) en 6 gigagrepe se geheue.

BLITSVINNIG

Dit is dus blitsvinnig en daarom ideaal om video’s op te kyk en speletjies te speel.

Die Mate 20 is stewig ontwerp en pas gemaklik in jou hand.

Die OLED-skerm strek van hoek tot kant met ’n klein keep aan die bokant wat die selfie-kamera en luidspreker huisves.

Die skerm buig wel erg na die kante toe wat dit soms moeilik maak om die raakskerm in daardie dele ten volle te benut.

Die ruim 4 200 mAh-battery hou maklik langer as ’n dag, selfs al gebruik jy die foon dikwels. Dit hang natuurlik af wat jy daarop aanvang – as jy baie foto’s neem of video’s kyk, gaan die battery gouer pap word.

’n Lekker funksie van die Mate 20 is dat jy jou vriende se slimfone kan herlaai – met die Mate 20!

KOORDLOSE HERLAAIER

In sy verstellings bied die Mate 20 ’n opsie waarmee jy sy koordlose herlaaier aan die rugkant van die toestel kan gebruik om ander fone te laai wat koordlose herlaaiing toelaat.

Dit beteken in ’n noodsituasie en as jou Mate 20 nog genoeg batterykrag het, jy jou vriend se Galaxy Note 9 of iPhone XS ’n bietjie krag kan gee.

Die Mate 20 Pro se ingeboude luidsprekers is voldoende, maar sal nie deug as jy ’n paar vriende oornooi vir ’n partytjie nie. Die luidsprekers se klank klink ongelooflik diep en is ook nie besonders hard nie. Maar as jy net na ’n vinnige YouTube-video kyk, is dit heel voldoende.

Nes die iPhone het die Mate 20 geen poort vir oorfone nie, so maak liefs seker jy beskik oor ’n goeie paar Bluetooth-oorfone voordat jy dit aanskaf.

Die foon is wel toegerus met ’n kabel wat die herlaaipoort in ’n poort vir oorfone omskep, maar dit is omslagtig en onprakties om te gebruik.

Prysgewys gaan die Mate 20 jou ongelukkig nie eweneens laat glimlag soos wat die kamera doen nie.

Maak solank ’n afspraak met jou bankbestuurder, want teen R18 999 is die Mate 20 geensins goedkoop nie. Dis wel goedkoper as die nuwe iPhone XS wat minstens R20 000 kos.

Maar in ’n mark propvol slimfone in dieselfde prysklas is dit nie moeilik om die Mate 20 Pro aan te beveel nie.

Want ’n kamera soos hierdie is beslis iets om te beleef. – Netwerk24

GRYSBLOK

MOET EK KOOP OF NIE?

Positiewe eienskappe

· Skitterende kamera

· Lang batterylewe

· Genoeg stoorspasie

Negatiewe eienskappe

· Luidspreker nie die beste nie

· Geen poort vir gewone oorfone nie

· Die prys

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.02 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.44/OZ DOWN -0.0024 | Copper US$ 4.59/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 917.40/T UP 2.08% | Brent Crude Oil US$ 88.55/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 936.17/OZ UP +2.48% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.02 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.44/OZ DOWN -0.0024 | Copper US$ 4.59/lb UP +0.94% | Zinc US$ 2 917.40/T UP 2.08% | Brent Crude Oil US$ 88.55/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 936.17/OZ UP +2.48%