Hóés vir dop en dampie
Jo-Maré Duddy – Net soos hul bure in Suid-Afrika, sal Namibiërs nou ook tussen 6% en 10% méér vir hul rook- en drankgewoontes moet opdok.
Dit volg ná Suid-Afrika se minister van finansies, Pravin Gordan, vandag hoër sondebelasting in sy nuwe begroting aangekondig het.
Aangesien Namibië deel van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sacu) is, geld die verhoogde aksynsbelasting ook dadelik hier.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie