Houtskool: Beter oonde getoets

Plaaslike ingenieurs lewer goeie voorstelle vir omgewingsvriendeliker en doeltreffender oplossings vir die verbranding van houtskool.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die nuwe, verbeterde verbrandingsoond vir houtskool, bekend as ‘n retort, kan tot vyf keer meer kole per maand as tradisionele kilns lewer.Boonop lewer dit bete
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer