Hospitaalmoordenaar tronk toe vir 44 jaar
Hendrik !Nowoseb is vanoggend in die hoërhof in Windhoek deur Regter Christie Liebenberg effektiewelik tot 44 jaar tronkstraf gevonnis vir die brutale moord op die 24-jarige me. Willemina Tsauses in die Outjo-staatshospitaal in Desember 2014.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie