Hospitaal op Swakop brei uit
'n Neonatale saal en nuwe akkommodasie vir jong ma's ter waarde van N$27 miljoen word by die staatshospitaal op Swakopmund opgerig en behoort teen Februarie 2022 voltooi te wees.
Erwin Leuschner“Die geriewe gaan 'n reuseverskil in die Erongostreek maak, veral in terme van die kanse op oorlewing van pasgebore babas. Dit het veral betrekking op vroeggebor
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie