Hosea Kutako sesde beste in streek

Windhoek se internasionale lughawe sal hoër op die Skytrax-ranglys opskuif as die ministerie sy doelwit van Namibië as mede­dingendste toeristebestemming op die vasteland wil bereik.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Internasionale Lughawe Hosea Kutako is as die sesde beste streekslughawe in Afrika vir 2018 aangewys, maar is nie op die toptien-lys van beste lughawens o
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer