Horings na Hongkong gekoerier
Twaalf stukkies renosterhorings is per koerier van Namibië af in twee pakkies na die Internasionale Lughawe Hongkong gestuur.
Francoise SteynbergDie minister van die omgewing en toerisme het gister bevestig dat koeriermaatskappye ondersoek word nadat 12 stukkies renosterhoring per koerier in twee pakkies
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie