Hope wildprodukte op Divundu gekonfiskeer

Beslag is gelê op onder meer ’n sitatunga, krokodileiers, skilpaddoppe, ’n leeuvel en olifantbeendere.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - ’n Namibiese man is verlede week op Divundu glo in die besit van ’n groot verskeidenheid beheerde wildprodukte in hegtenis geneem. Mnr. Katoima Kandunda i
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer