Hope vergete dokumente is geld in die water

Binnelandse sake versoek landsburgers om met meer sorg na hul nasionale dokumente om te sien.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit sê ’n groot getal dokumente waarvoor aansoek gedoen is, word nooit opgeëis nie.Teen
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer