Hope, ’n lig van hoop

Tanja Bause
Hope, die woestynaangepaste olifant is in Desember 2019 in die Huabrivier gebore. Sy is een van die tien olifantbabas wat in dié rivier en in die Ugabrivier in die laaste vyf jaar gebore is. Slegs sewe van die babas het oorleef. Lees meer hieroor op bl. 5. Foto Christin Winter/EHRA

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer