Hoop en mag aan die mense
Hoop en mag aan die mense

Hoop en mag aan die mense

Ronelle Rademeyer
FRITZ H DAUSAB, LPM-BESTUURSLID VIR OPENBARE BETREKKINGE,SKRYF:

Die Beweging vir Grondlose Mense (LPM) as ’n politieke party is aan die voorpunt om die vervalle demokrasie van Namibië op te lig nadat dit al 30 jaar lank geïgnoreer word.

In die politieke sfeer is politieke partye veronderstel om die stem te wees vir gewone mense op straat, die mense wat van armoede en honger kwyn, die dakloses en werkloses – kortom, politieke partye van die afgelope dertig jaar was veronderstel om die volkswaardigheid te herstel. In die verlede het regerende en opposisiepartye die kiesers as verkiesingsvoer gebruik, deur twee maande vantevore op te daag en gratis t-hemde of pette uit te deel en kos te gee. In 2019 het dr. Ithula, van Span Swapo, as ’n rasis vir dr. Geingob teengestaan toe hy as onafhanklike kandidaat deelgeneem het. Hy het taxibestuurders N$100 gegee en elektrisiteit vir baie kassiere en mense in Lüderitz, Oranjemund en Walvisbaai gekoop. Die regerende Swapo-party self gebruik verkiesingsfoefies soos kos, tenders en regeringsgelde om mense vir hul te laat stem.

Die LPM probeer om soos die ou Grieke geregtigwaar ’n volle demokrasie teweeg te bring. Eerstens, lig ons mense in oor wat verkeerd is in die land deur geskrewe stukke, nuuskonferensies, geïmproviseerde Youtube-video's, pamflette en selfs deur-tot-deur-besoeke te bring aan kiesers. Die boodskap van LPM weerklink oraloor Namibië, van die parlement waar ons teen korrupsie baklei en verantwoording doen aan die mense wat glo aan die LPM.

Aangesien die LPM sy derde groot verkiesing sal beveg, né die nasionale verkiesing in November 2019, die tussenverkiesing van die plaaslike raadslid in Januarie 2020 en baie belangrike plaaslike en streekraadverkiesings in November 2020. Hierdie verkiesings is op baie terreine van deurslaggewende en kritieke belang vir die LPM. In die eerste plek gaan hierdie verkiesings oor streeksmagte wat aan streekraadslede gegee word, om fundamentele probleme reg te stel. Nog belangriker is dat dit die brood en botter-kwessies van elke huishouding om hul swaarverdiende sente om te draai om tariewe en belasting te betaal, waar streeksrade verplig was om dorpe te ontwikkel, maar vir 30 jare agterwee gelaat is.

Die LPM het baie moeite gedoen om soveel moontlik mense op die grond te beïnvloed en te bemagtig. Gewone mense in die dorpe en ook plaasboere is die geleentheid te gee om kandidate van hul keuse te benoem om by plaaslike of streeksrade te dien, solank hulle opbetaalde lede was. In groot dorpe soos Keetmanshoop is kiesers beïnvloed om ’n spesifieke kandidate te nomineer. Die LPM, wat nie net glipperige kalante of leuenaars eie kanse te gee nie, het dus ook verdere vereistes in die benoemingsproses ingestel, wat nie gegaan het oor aantal nominasies nie.

Genomineerde kandidate moes ook skoon gedragskodes van die Namibiese polisie voorlê, hul CV’s en laastens ’n uitgelegde ontwikkelingsplan inhandig. ’n Ontwikkelingsplan van hoe die spesifieke genomineerde kandidaat in staat sal wees om gestelde ontwikkelings doelstellings binne die bestek van regulasies te bereik, sowel as die plaaslike owerheids- en streeksowerheidswette, en nie net die neergelegde planne van Swapo vir die afgelope 30 jaar uit te voer nie; maar om ook binne rade met miskien meerderheidsopposisierade aksie te kan neem. Om ook nie te vergeet dat raadslede steeds teen ’n korrupte arbeidsmag in plaaslike munisipaliteite moet trotseer nie, wat al jare lank teen eie partyrade en die kiesers/betalers werk.

Die LPM het ’n tegniese komitee saamgestel uit ervare kenners wat nie kandidate geken het nie, maar net op ingehandigde dokumente moes oordeel of so ’n kandidaat sy streeks en dorpswette verstaan. Die tegniese komitee het puntekaarte opgestel om die lyste van alle dorpe op ’n duidelike en deursigtige manier te kan finaliseer. Spesifieke gewigte is gegee aan verskillende kriteria soos hoeveelheid nominasies (15%) gedragskode (10%), CV (20%), aangesien dit ’n idee gee van u werk, leierskap, opvoedkundige waardes en laastens die 5 jaar Ekonomiese Ontwikkelingsplan (55%) om ’n aanduiding te gee van die potensiaal in die beplanning, transformasie, wette waarvolgens planne uitgevoer kan word, is planne haalbaar en die grootste gewig val op hoe hierdie planne mense sal bevoordeel in terme van werk, vaardigheidsopleiding en behuising. Die LPM-leierskap sal die lyste ontvang van tegniese span en daar volgens finale uitslag gee aan kandidate wat aan al die bogenoemde vereistes voldoen.

Hierdie finale kandidate sal November 2020 by die stembus verteenwoordig, en ons kan u verseker dat die hele benoemingsproses lewensvatbaar gemaak is deur die meerderheid mense die keuse te gee om eie kandidate te benoem op ’n ope manier wat vir 30 jaar nie gevolg is nie, maar die LPM het ook daarna gestreef om bevoegde kandidate die groen lig te gee, deur onafhanklike tegniese kundiges in die sakebedryf, menslike hulpbronbestuur en projekbestuur aan te stel om ons te help kies.

Kandidate is wel deur kiesers toegespreek en laat weet dat die benoemingsproses in sale nie finaal is nie, en alleen kandidate kan wees as hulle al die vereistes nakom.

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.45 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.45 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76776.44 Up +0.46% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1698.71 Down -0.09% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.87/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.07% | Zinc US$ 2 924.30/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.78/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 954.83/OZ DOWN -0.0011 Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.14 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.45 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.45 | USD to ZMW 27.07 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76776.44 Up +0.46% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1698.71 Down -0.09% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13362.48 Down -0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.87/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.07% | Zinc US$ 2 924.30/T UP -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.78/BBP UP +0.35% | Platinum US$ 954.83/OZ DOWN -0.0011