Hoop dat Finse president kom kuier
Nadat pres. Sauli Niinisto 'n oortuigende oorwinning in Sondag se verkiesing behaal het, is personeel van die Finse ambassade in Windhoek oortuig dat betrekkinge met Afrika nie sal verander nie.
Estelle de BruynNiks is seker nie, maar die Finse ambassade in Windhoek is optimisties dat hul herkose president, Sauli Niinisto, Namibië in die nabye toekoms moontlik by sy reisp
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie