Hoogtepunt vir TransNamib
Hoogtepunt vir TransNamib

Hoogtepunt vir TransNamib

Rolbal
Tielman van Lill
Die span van TransNamib wat verlede naweek as die algehele wenner teen Omeya-, Eros- en Windhoek-rolbalklub na vore getree het. Die Windhoek vrouespan het skoonskip met 36 punte gemaak met TransNamib tweede. Eros se mans met 33 punte het met die louere weggestap, terwyl TransNamib die tweede plek ingeneem het. TransNamib het Windhoek met ’n algehele 84 punte teen 72 vir ’n welverdiende sege oorskadu. Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer