Hoofstad vang Kersgees
Hoofstad vang Kersgees

Hoofstad vang Kersgees

Augetto Graig
Windhoek se Kersmark die naweek het Onafhanklikheidslaan in die middestad in ‘n groot trekpleister vir families omskep. Die mark het Vrydag en Saterdag meer as 80 uitstallers gelok. Die besigheidsure van winkels oorkant die Zoo-park is verleng. ‘n Hoogtepunt was die aanskakeling van Kersliggies in die hoofstraat Vrydagaand. Die mark is deur me. Luise Mwanyangapo van Tuuthikeni Market namens die Windhoek- munisipaliteit gereël.

Kommentaar

Republikein 2026-04-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer