Honderde korrupsiesake sleep voort
Gebrekkige inligting bemoeilik die bepaling van statistieke oor korrupsiesake en vonnisse ná skuldigbevinding.
Mnr. Peter Shivute, hoofregter van Namibië: “Inligtingverspreiding, burgerlike opvoeding asook akkurate en objektiewe beriggewing oor korrupte gevalle versterk openbare vertroue.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie