Hondeienaar moontlik vervolg
Minstens twee gevalle – een noodlottig – van aggressiewe Amerikaanse veghonde is binne dae in Windhoek aangemeld.
Denver Kisting - 'n Minderjarige kind was eerste op die toneel waar 'n Amerikaanse vegbulterriër 'n man op 'n kerkperseel doodgebyt het.Dié reun, Scoobie, is intussen deur die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie