‘Homofobiese’ Nekongo versoek om te bedank
LGBTQ-kampvegters voer aan die sekretaris van Spyl se mondelinge aanval op homoseksualiteit is 'n gevaarlike oproep tot geweld teen 'n reeds kwesbare minderheidsgroep.
Jana-Mari Smith – Namibiese LGBTQ-kampvegters dring steeds aan die sekretaris van Swapo se jeugliga (Spyl), mnr. Ephraim Nekongo, moet bedank na aanleiding van homofobiese aanval
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie