Hommeltuie maak boerdery makliker
Hommeltuie maak boerdery makliker

Hommeltuie maak boerdery makliker

Praktiese waarde van kunsmatige intelligensie
Kobus Laubscher
Dr. Kobus Laubscher

Kunsmatige intelligensie (KI), losweg gedefinieer as die vermoë van masjiene om probleme op te los en tegnies met behulp van algoritmes te kan redeneer en leer, is nie nuut nie, maar het met die pandemie ‘n nuwe waardering gekry.

Die vraag is wat dit kan beteken vir ‘n skaapboer in die Suide.

Die antwoord is te vinde in die toepassing van KI en die nuutste tegnologie wat hiermee werk, is hommeltuie. Die klein voertuigies was aanvanklik net lug gebonde, maar nou is daar ook hommeltuie vir onder die water en selfs op land. Dit maak onbemande mobiliteit moontlik en elke dag is daar nuwe toepassings.

So word noodmedisyne geneem na plekke wat andersins nie betyds bereik sou kon word nie. ‘n Aanlyn winkel in London fnuik die verkeer en bestellings word voor jou deur afgelaai binne ure nadat dit bestel en betaal is. Al hoe meer doelgemaakte ontwikkeling van hommeltuigtegnologie is aan die orde en daar word selfs aan sulke vervoer vir mense gewerk – ’n soort lugtaxi!

In die landbou is daar daagliks ook nuwe toepassings. ’n Hommeltuig word ingespan om data te versamel soos byvoorbeeld siektes op plante sodat bespuiting doelgemaak geskied en ook net op die aangetaste dele. Opnames van veldtoestande en weiding op onbegaanbare plekke skep oorweging vir toepassing en dit is waar die skaapboer in die Suide dalk baat kan vind. Normaalweg moet skape gereeld bymekaargemaak, inspekteer en getel word. Dit verg nie net tyd nie, maar kan ontwrigtend wees en dikwels is die betrokkenes nie in staat om al die nodige inligting in te samel en te verwerk nie. Met behulp van ‘n hommeltuig kan die boer selfs onbegaanbare plekke “besoek”, die skape tel en meer akkurate inligting insamel. Die hommeltuig kan byvoorbeeld toegerus word met hitte-opsporing en ‘n roofdier identifiseer wat andersins nie maklik met die oog gesien kon word nie.

KI gebruik dus net die hommeltuig en bemagtig die boer met tydige inligting wat besluitneming vergemaklik. Verder kan die hommeltuig ook geprogrammeer word om sekere aksies oor afstand te doen. So byvoorbeeld is daar nou al kommersiële hommltuigdienste beskikbaar wat gewasse kan bespuit. Anders as om die hele land op die konvensionele manier te bespuit, maak die hommeltuig waarnemings en voer aksies uit gegrond op daardie inligting. En ja, dieselfde hommeltuig kan ook ingespan word om die skape in die kampe waar daar nie gery kan word nie, te verskuif terwyl daar terselfdertyd inligting gegee word oor die toestand van die heinings ensovoorts.

Kortom, KI en hommeltuie gaan die aansien van landbou verander. Die grootste uitdaging volgens die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) is nie noodwendig die aanvaarding van die tegnologie en die toepassing daarvan nie, maar eerder die gebrek aan behoorlike beleid om die lugweë beter te bestuur.

Andersyds moet onthou word dat kriminele ook toegang sal hê tot die tegnologie – hulle sal ook kan vasstel waar die skape wei.

Dit is daarom belangrik vir verteenwoordigende organisasies om betyds deel te word van beleidsontwikkeling. Enersyds is dit nodig dat daar orde moet wees, mits die moet nie ontwikkeling strem nie.

Hommeltuie is daar om te bly en die eenvoudigste of beginnertegnologie is reeds baie bekostigbaar.

Georganiseerde landbou moet leiding neem in die ontplooiing van die tegnologie sodat beleidsmakers met ‘n oop gemoed kan werk aan beleid wat die toepassing van hierdie tegnologie sal bevorder.

Kommentaar

Republikein 2024-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.02 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.97/OZ DOWN -0.01 | Copper US$ 4.74/lb UP +2.82% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.86/BBP UP +1.01% | Platinum US$ 1 000.60/OZ UP +0.75% Sport results: Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.02 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.97/OZ DOWN -0.01 | Copper US$ 4.74/lb UP +2.82% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.86/BBP UP +1.01% | Platinum US$ 1 000.60/OZ UP +0.75%