Hokaairoeper bekommerd oor 'omkoopbewyse'

Twee senior lede van 'n opposisieparty moet teen Vrydag hul skriftelike weergawes oor 'n skandaal indien.
Denver Kisting
Denver Kisting – 'n Stadsraadslid en sekretaris-generaal van die Rally for Democracy and Progress (RDP), me. Brunhilde Cornelius, is bekommerd oor die veiligheid van bewysstukke
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer