Hofbevel bedreig vlugte na Frankfurt

Die nagevolge van ‘n huurkontrak wat Air Namibia in 1998 aangegaan het, kan hom op sy knieë dwing.
Augetto Graig
Augetto Graig - Air Namibia se vlugte na Frankfurt is in die gedrang weens ’n Duitse hofbevel wat die nasionale lugredery gelas om sowat US$29 miljoen (meer as N$401 miljoen) se
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer